Afrikaans: Die Nederlandse taalmonument in Burgersdorp, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Met die 2de Britse besetting van die Kaap in 1806 het Engels die enigste ampstaal geword. Op 1 Mei 1882, d.i. 76 jaar later, is 'n wet deurgevoer wat Nederlands as Parlementstaal erken het. Op 15 Junie 1882 is Nederlands as taal van onderrig in skole toegelaat. Op die 26ste en 27ste Junie is die gebruik van Nederlands in Burgersdorp gevier, en Jotham Joubert het voorgestel dat 'n monument die geleentheid herdenk. Dit is op 18 Januarie 1893 onthul deur D.P. van den Heever, met S.J. du Toit wat die rede gelewer het. Tydens die boereoorlog het Britse soldate dit verniel en dele daarvan in King William’s Town begrawe. Lord Milner het die hele monument daarna verwyder, maar na protes het die Britte die dorp van 'n replika voorsien in 1907, wat op die 24ste en 25ste Mei 1907 onthul is, met redes deur President M.T. Steyn en outeur D.F. Malherbe. In 1939 is die oorspronklike opgespoor wat vanaf 1957 weer langs die kopie staan.[1]
English: The Dutch Language Monument in Burgersdorp, Eastern Cape, South Africa
to share – to copy, distribute and transmit the work
to remix – to adapt the work
Under the following conditions:
attribution – You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use.
share alike – If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same or compatible license as the original.
Permission is granted to copy, distribute and/or modify this document under the terms of the GNU Free Documentation License, Version 1.2 or any later version published by the Free Software Foundation; with no Invariant Sections, no Front-Cover Texts, and no Back-Cover Texts. A copy of the license is included in the section entitled GNU Free Documentation License.http://www.gnu.org/copyleft/fdl.htmlGFDLGNU Free Documentation Licensetruetrue
You may select the license of your choice.
Captions
Add a one-line explanation of what this file represents